| betaam [boodskap #146901] |
Di., 05 November 2024 08:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betaam
Afbreking: be•taam
Samestelling: be- + taam
Werkwoord: betaam
Verlede tyd: het betaam
Betekenis:
• Om ordentlik, behoorlik en gepas te wees.
Gebruik:
• As die staat besluit, en ouers mag nie, maak dit die kinders gesiglose staatseiendom, soos dit 'n goeie kommunistiese stelsel betaam.
Sinoniem:
• deug
• hoort
• pas
Afgelei:
• betaamlik
Vertaling:
Engels: to behove, suit, be proper
Nederlands: betamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|