Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetsoolvlak
voetsoolvlak [boodskap #146900] Di., 05 November 2024 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetsoolvlak
Afbreking: voet•sool•vlak
Samestelling: voetsool + vlak


Selfstandige naamwoord: voetsoolvlak
Meervoud:

Betekenis:
• Die vlak van gewone mense (en nie hoog op in die burokrasie waar besluite geneem word nie).

Gebruik:
• Die regering gee duidelik nie om oor wat die mense op voetsoolvlak dink nie.

Sinoniem:
• grondvlak

Vertaling:
Engels: grass-roots level
Nederlands: basisniveau, niveau van de burgers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbestendig
Volgende onderwerp: betaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 03:16:27 UTC 2025