Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uniekheid
- uniekheid [boodskap #146889] Mon, 04 November 2024 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21350
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uniekheid
Afbreking: u•niek•heid
Samestelling: uniek + -heid


Selfstandige naamwoord: uniekheid
Meervoud: uniekhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van uniek (die enigste van sy soort) wees.

Gebruik:
• Die uniekheid van 'n muntstuk speel 'n groot rol in die prysbepaling daarvan.
• Wees verdraagsaam en aanvaar mekaar se uniekhede.

Sinoniem:
• eenduidigheid
• eksotisme

Vertaling:
Engels: uniqueness
Nederlands: uniekheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naambord
Volgende onderwerp: besitreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 10 18:24:43 UTC 2025