Tuis » Taal » Woordeboek » ongeslyp
ongeslyp [boodskap #146887] |
Sun, 03 November 2024 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21350 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongeslyp
Afbreking: on•ge•slyp
Samestelling: on- + geslyp
Byvoeglike naamwoord: ongeslyp
Attributief: ongeslype
Betekenis:
• Wat nie geslyp is nie.
• (figuurlik) Wat onbeskaafd en onopgevoed is.
Gebruik:
• Die polisie het op ongeslypte diamante ter waarde van R32 miljoen beslag gelê.
• Sy is fyn en fraai, maar hy is grof en ongeslyp.
Sinoniem:
• onafgewerk
• onbewerk
• rof
• ru
Vertaling:
Engels: uncut, unpolished; blunt, uncivil
Nederlands: ongepolijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 18:33:59 UTC 2025
|