geslagregister [boodskap #146869] |
Sat, 02 November 2024 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geslagregister
Afbreking: ge•slag•re•gi•ster
Samestelling: geslag + register
Selfstandige naamwoord: geslagregister
Meervoud: geslagregisters
Verkleinwoord: geslagregistertjie
Meervoud van verkleining: geslagregistertjies
Betekenis:
• 'n Register wat aandui wie die voorouers van 'n bepaalde mens (of dier) is.
Gebruik:
• Genesis 5 in die Bybel bevat die geslagsregister van Adam tot Noag en dui ook die ouderdom van elke persoon aan.
Wisselvorm:
• geslagsregister
Sinoniem:
• familieregister
• geslagslys
• stamboek
• stamboom
Vertaling:
Engels: genealogical register, breeding book
Nederlands: stamboek, stamboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|