Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » supermodel
supermodel [boodskap #146864] Fri, 01 November 2024 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
supermodel
Afbreking: su•per•mo•del
Samestelling: super + model


Selfstandige naamwoord: supermodel
Meervoud: supermodelle
Verkleinwoord: supermodelletjie
Meervoud van verkleining: supermodelletjies

Betekenis:
• 'n Beroemde en hoogs betaalde model.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse supermodel, Candice Swanepoel, het 'n skattige foto van haar seuntjie op sosiale media gedeel.

Hiperoniem:
• model

Hiponiem:
• oudsupermodel

Vertaling:
Engels: supermodel
Nederlands: supermodel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgooi
Volgende onderwerp: studeerkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:03:32 UTC 2025