mynhoop [boodskap #146852] |
Thu, 31 October 2024 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mynhoop
Afbreking: myn•hoop
Samestelling: myn + hoop
Selfstandige naamwoord: mynhoop
Meervoud: mynhope
Verkleinwoord: mynhopie
Meervoud van verkleining: mynhopies
Betekenis:
• Die uitskot van 'n myn wat bo die grond sigbaar is.
Gebruik:
• Die dorp is omring met mynhope en mielielande.
Afgelei:
• mynhoopwerker
Vertaling:
Engels: mine dump
Nederlands: mijnhoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|