| mielieland [boodskap #146851] |
Do., 31 Oktober 2024 14:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mielieland
Afbreking: mie•lie•land
Samestelling: mielie + land
Selfstandige naamwoord: mielieland
Meervoud: mielielande
Verkleinwoord: mielielandjie
Meervoud van verkleining: mielielandjies
Betekenis:
• 'n Landery met mielies, of waarop mielies geplant word.
Gebruik:
• Die dorp is met mielielande en mynhope omring.
Vertaling:
Engels: cornfield
Nederlands: maïsveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|