Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mieliekop
mieliekop [boodskap #146847] Do., 31 Oktober 2024 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mieliekoppe
Mieliekoppe
mieliekop
Afbreking: mie•lie•kop
Samestelling: mielie + kop


Selfstandige naamwoord: mieliekop
Meervoud: mieliekoppe
Verkleinwoord: mieliekoppie
Meervoud van verkleining: mieliekoppies

Betekenis:
• 'n Aar van die mielieplant wat bestaan uit 'n middelste stronk met rye pitte daarom wat met blare en hare (die baard) bedek is.

Gebruik:
• Die boer pluk 'n mieliekop, stroop die blare en trek die baard af.

Vertaling:
Engels: corncob
Nederlands: maïskolf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onoorbrugbaar
Volgende onderwerp: kameraderie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 16:19:32 UTC 2025