| tweemalig [boodskap #146845] |
Wo., 30 Oktober 2024 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweemalig
Afbreking: twee•ma•lig
Samestelling: twee + maal + -ig
Byvoeglike naamwoord: tweemalig
Attributief: tweemalige
Betekenis:
• Wat twee keer gebeur het.
Gebruik:
• Fernando Alonso is 'n Spaanse Formule Een-renjaer en 'n tweemalige wêreldrenkampioen.
Sinoniem:
• tweeledig
• tweevoudig
Verwant:
• eenmalig
• driemalig
Vertaling:
Engels: two-time, two-fold
Nederlands: tweevoudig, tweemalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|