| polisie-operasie [boodskap #146841] |
Wo., 30 Oktober 2024 14:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisie-operasie
Afbreking: po•li•sie-o•pe•ra•sie
Samestelling: polisie + operasie
Selfstandige naamwoord: polisie-operasie
Meervoud: polisie-operasies
Betekenis:
• 'n Gekoördineerde aksie van die polisie om wet en orde toe te pas.
Gebruik:
• Vier verdagtes is tydens die polisie-operasie vir onwettige dagga vasgetrek.
Vertaling:
Engels: police operation
Nederlands: politieoperatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|