| kosvoorraad [boodskap #146840] |
Wo., 30 Oktober 2024 14:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kosvoorraad
Afbreking: kos•voor•raad
Samestelling: kos + voorraad
Selfstandige naamwoord: kosvoorraad
Meervoud: kosvoorrade
Betekenis:
• 'n Voorraad van beskikbare voedsel.
Gebruik:
• Ons kosvoorraad sal nog net 'n paar dae hou.
Vertaling:
Engels: food supply, food stock
Nederlands: voedselvoorziening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|