Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jeffie en sy wind.
Jeffie en sy wind. [boodskap #14683] Do, 14 Mei 1998 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>>> Ou Jenny jong,
>>>
>>> Ek staan moontlik tereg gewys, maar as jy na Jeff se oorspronklike brief
>>> gaan kyk sal jy sien dat daar geen verwysing was na 'n "Web Page" nie. In
>>> elk geval nie op die weergawe wat op my skerm verskyn het nie.
>>>
>>> Miskien loop die gemiddelde blanke Suid-Afikaner met 'n "chip" op die
>>> skouer rond, maar ek het al so baie "WOLF-WOLF" gehoor dat dit al amper
>>> lekker voel om hulle in eie munt terug te betaal.
>>>
>>> If I was wrong I apologise Jeff, if not, stuff you still.
>>>
>>> Sakkie
>>
>> Jennifer,
> Ek stem saam met Sakkie. Ek het vir jou n antwoord gepos wat
> blykbaar weggeraak het. Jy was verkeerd toe jy gese het dat
> almal ou Jeff aangeval het sonder om meer van hom te weet.
> Ek het al sy dinge gelees. Die lewe is vir my genoeg vol draaie,
> ek het dit nie nodig om nog n komplot agter elke bos te sien soos
> hierdie ouens by "the winds" nie. Jy het ook n aanmerking gemaak
> dat hulle Christene is. Dit verbaas my dat jy so iets sal noem.
> Jou taalgebruik is uiters kru vir iemand wat die Christendom in jou
> plasings noem.
>
> Billy.
>

Jennifer,

Ek geniet die energie wat ek by jou aanvoel. Dalk sal jy n reaksie he op my
vorige plasing. Ek moet jou nou vertel dat ek vir n paar dae weg gaan wees
en sal dus nie jou moontlike antwoord kan lees nie. Ek wou nou net nie he jy
moet my stilswye as nog een van daai ingrypense einde-dae tekens (waaroor ons
vrind Jeffie so besorgd is) aansien nie.

Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Jeffie en sy wind. [boodskap #14684 is 'n antwoord op boodskap #14683] Do, 14 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Billy,

Asseblef se vir my wat dit is waar jy mee saamstem.

> Ek stem saam met Sakkie. Ek het vir jou n antwoord gepos wat
> blykbaar weggeraak het.

Ek het dit al baie gehoor van mense wat glad nie reageer het nie, maar ok...

> Jy was verkeerd toe jy gese het dat
> almal ou Jeff aangeval het sonder om meer van hom te weet.
> Ek het al sy dinge gelees.

Alles Billy??? Dan is jy miskien 'n snelleser? Daar is Megabytes van informatie op
hul servers.. Jy kan dit onmoontlyk almal gelees het.

> Die lewe is vir my genoeg vol draaie,
> ek het dit nie nodig om nog n komplot agter elke bos te sien soos
> hierdie ouens by "the winds" nie.

Ek verstaan jou volledig. Nes soos jy ook nie 'n komplot sien in die dae toe Suid
Afrika deur die wolve aan die hande van die terroriste is oorgelewer nie, ne?? Nee,
Billy. Ek sal waak daarvoor om jou wakker te skud.

> Jy het ook n aanmerking gemaak
> dat hulle Christene is. Dit verbaas my dat jy so iets sal noem.
> Jou taalgebruik is uiters kru vir iemand wat die Christendom in jou
> plasings noem.

Jy klink darem nog dommer dan ek al gedag het.. Wil jy nou voorhou dat omdat ek jou
met jou kop in jou eie domheid inpeper ek nou nie mag se dat daai thewinds.org 'n
christelike organisatie is nie? Wie denk jy is jy eintlik? God se tweede seun???
Gaan skaam jou self.
Vertel my asseblief waar ek kru was voor hierdie antwoord. Oppas dat jy nie die
waarheid met kru verwissel nie, hoor.

Jennifer
Vorige onderwerp: Re: Uit Beeld
Volgende onderwerp: Jeffie en sy wind.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 11:27:59 MGT 2024