| difterie [boodskap #146837] |
Wo., 30 Oktober 2024 12:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
difterie
Afbreking: dif•te•rie
Selfstandige naamwoord: difterie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Aansteeklike siekte van die boonste lugweë, gekenmerk deur ontsteekte slymvliese en die vorming van vliesagtige neerslae.
Gebruik:
• Daar is 'n entstof teen difterie.
• Difterie kom gewoonlik in die keelholte, die strottehoof en die lugpyp voor.
Sinoniem:
• difteritis
• witseerkeel
Vertaling:
Engels: diphtheria
Nederlands: difterie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|