| steenkoolmyn [boodskap #146833] |
Di., 29 Oktober 2024 13:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steenkoolmyn
Afbreking: steen•kool•myn
Samestelling: steenkool + myn
Selfstandige naamwoord: steenkoolmyn
Meervoud: steenkoolmyne
Verkleinwoord: steenkoolmyntjie
Meervoud van verkleining: steenkoolmyntjies
Betekenis:
• 'n Myn waar steenkool ontgin word.
Gebruik:
• Die kole van die steenkoolmyn word direk na die aanliggende kragstasie vervoer.
Sinoniem:
• kolemyn
Hiponiem:
• oopgroefsteenkoolmyn
Afgelei:
• steenkoolmynbedryf
• steenkoolmynbou
Vertaling:
Engels: coal mine
Nederlands: steenkoolmijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|