Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepsjagter
beroepsjagter [boodskap #146828] Ma., 28 Oktober 2024 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepsjagter
Afbreking: be•roeps•jag•ter
Samestelling: beroep + -s- + jagter


Selfstandige naamwoord: beroepsjagter
Meervoud: beroepsjagters
Verkleinwoord: beroepsjagtertjie
Meervoud van verkleining: beroepsjagtertjies

Betekenis:
• 'n Professionele jagter. Iemand wat se beroep dit is om te jag.

Gebruik:
• 'n Gekweste olifant het 'n beroepsjagter in Namibië doodgetrap.

Vertaling:
Engels: career hunter, professional hunter
Nederlands: professionele jager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haelgeweer
Volgende onderwerp: kroegtoonbank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 09:26:06 UTC 2025