| herbelê [boodskap #146824] |
Ma., 28 Oktober 2024 13:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herbelê
Afbreking: her•be•lê
Samestelling: her- + belê
Werkwoord: herbelê
Verlede tyd: het herbelê
Betekenis:
• Om weer in 'n belegging te belê.
• Om weer saam te roep.
Gebruik:
• Die opbrengs sal herbelê word.
• Aangesien daar nie 'n kworum teenwoordig was nie is die vergadering herbelê.
Sinoniem:
• herinvesteer
• herskeduleer
Vertaling:
Engels: to reinvest; to reschedule
Nederlands: herbeleggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|