Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatsbesteding
staatsbesteding [boodskap #146823] Mon, 28 October 2024 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatsbesteding
Afbreking: staats•be•ste•ding
Samestelling: staat + -s- + besteding


Selfstandige naamwoord: staatsbesteding
Meervoud: staatsbestedings

Betekenis:
• Die hoeveelheid geld wat die staat uitgee.

Gebruik:
• Daar is oor en oor gewaarsku dat staatsbesteding te hoog is en ernstig besnoei moet word.

Vertaling:
Engels: government spending
Nederlands: overheidsuitgaven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderlip
Volgende onderwerp: herbelê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:14:00 UTC 2025