| bolip [boodskap #146821] |
Ma., 28 Oktober 2024 07:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bolip
Afbreking: bo•lip
Samestelling: bo + lip
Selfstandige naamwoord: bolip
Meervoud: bolippe
Verkleinwoord: bolippie
Meervoud van verkleining: bolippies
Betekenis:
• Die lip aan die bokant van die mond.
Gebruik:
• Die kind is met 'n gesplete bolip gebore.
Antoniem:
• onderlip
Vertaling:
Engels: upper-lip
Nederlands: bovenlip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|