Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swarterig
swarterig [boodskap #146820] Mon, 28 October 2024 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swarterig
Afbreking: swart•e•rig
Samestelling: swart + -erig


Byvoeglike naamwoord: swarterig
Vergrotende trap: swarteriger
Oortreffende trap: swarterigste
Attributief: swarterige
Partitief: swarterigs

Betekenis:
• Wat min of meer swart van kleur is.

Gebruik:
• Hoewel beide die wit- en die swartrenoster swarterig is, het die swartrenoster 'n lang, gepunte bolip en die witrenoster 'n vierkantige bolip.

Sinoniem:
• swartagtig

Antoniem:
• witterig

Vertaling:
Engels: blackish
Nederlands: zwartig, zwartachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witterig
Volgende onderwerp: bolip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:46:45 UTC 2025