| gelerig [boodskap #146816] |
So., 27 Oktober 2024 18:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelerig
Afbreking: ge•le•rig
Samestelling: geel + -erig
Byvoeglike naamwoord: gelerig
Vergrotende trap: geleriger
Oortreffende trap: gelerigste
Attributief: gelerige
Partitief: gelerigs
Betekenis:
• Wat min of meer geel van kleur is.
Gebruik:
• Die simptome van geelsug is jeukerige vel, swart urine, bleek oë en 'n gelerige vel.
Vertaling:
Engels: yellowish, yellowy
Nederlands: gelig, geelachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|