Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versaking
versaking [boodskap #146814] So., 27 Oktober 2024 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versaking
Afbreking: ver•sa•king
Samestelling: versaak + -ing


Selfstandige naamwoord: versaking
Meervoud: versakings

Betekenis:
• Die handeling van versaak (om nie 'n plig na te kom nie).

Gebruik:
• Die maatskappy maak hom skuldig aan die versaking van sy kontraktueel vasgestelde verpligtinge.
• Die man is weens respiratoriese versaking oorlede.

Sinoniem:
• nalating
• verloëning
• verraad
• versuiming

Hiponiem:
• hartversaking
• geloofsversaking
• godversaking
• nierversaking
• orgaanversaking
• pligversaking
• selfversaking
• wêreldversaking

Vertaling:
Engels: renunciation, forsaking
Nederlands: verzaking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orgaanversaking
Volgende onderwerp: mikroörganisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 06:34:57 UTC 2026