| orgaanversaking [boodskap #146813] |
So., 27 Oktober 2024 16:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orgaanversaking
Afbreking: or•gaan•ver•sa•king
Samestelling: orgaan + versaking
Selfstandige naamwoord: orgaanversaking
Meervoud: orgaanversakings
Betekenis:
• Toestand waar die organe ophou funksioneer en afsterf.
Gebruik:
• Hy is op 42 aan orgaanversaking oorlede.
Verwant:
• hartversaking
• longversaking
• nierversaking
Vertaling:
Engels: organ failure
Nederlands: orgaanfalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|