virussiekte [boodskap #146808] |
Sun, 27 October 2024 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
virussiekte
Afbreking: vi•rus•siek•te
Samestelling: virus + siekte
Selfstandige naamwoord: virussiekte
Meervoud: virussiektes
Betekenis:
• 'n Siekte wat deur die besmetting van 'n virus veroorsaak word.
Gebruik:
• Griep, hondsdolheid, knokkelkoors, masels, pampoentjies, pokke en vigs is voorbeelde van virussiektes.
Vertaling:
Engels: virus disease, viral disease
Nederlands: virusziekte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|