Betekenis:
• (gholf) Spesiale grasperk met fyn gras aan die einde van die skoonveld met 'n putjie en vlag waarin die bal geslaan word.
Gebruik:
• Gary player is tans op die setperk vir 'n voëltjie op die 17de putjie.
• Die gholfbaan het baie sandbanke, maar die setperke is goed versorg.
Verwant:
• setyster
Vertaling:
Engels: golf putting green
Nederlands: putting green
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.