Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re: aanhegsels - eggs.JPG (0/1)
re: aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1447] Vr, 25 Julie 2003 17:08 na volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn"
rassisme? Dis 'n
: belaglike maaksel van politici.

en gloudina bouwer om jou kwaad te maak :-)
Re: aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1468 is 'n antwoord op boodskap #1447] Sa, 26 Julie 2003 13:34 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
:
: Hey Toobs!!
---
Kan ook niks vir jou wegsteek nie. :-(
Nee, die xyl maak eers die einde van die maand
klaar. sy's klaar baie kwaad want hulle het vir
haar 'n, soos sy dit noem "Snot - en - trane"
party gereel en sy wil dit nou nie gehad het nie.
Die bestuursraad sal almal daar wees so, yours
truelly sal seker ook na die snot en trane moet
gaan, al is dit net om my cholestrol te gaan
opjaag.
lekker om julle hier te sien, destyds was daar nie
eintlik hier aan die gang nie en het nooit hier
gekom nie. maar nou ja, hier kan mens seker 'n
gesprek voer sonder dat jy aangeval word.
sien weer later, julle kuier lekker laat hier nê,
julle kan net so wel op IRC gaan en daar gaan
gesels.
---
Vorige onderwerp: Interessante statistieke
Volgende onderwerp: Aborsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:39:40 MGT 2024