Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipertermies
hipertermies [boodskap #146799] So., 27 Oktober 2024 07:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipertermies
Afbreking: hi•per•ter•mies
Samestelling: hipertermie + -s


Byvoeglike naamwoord: hipertermies
Attributief: hipertermiese

Betekenis:
• Met betrekking tot hipertermie ('n abnormale hoë liggaamstemperatuur).

Gebruik:
• Die pasiënt is hipertermies.

Antoniem:
• hipotermies

Vertaling:
Engels: hyperthermic
Nederlands: hyperthermisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipertermie
Volgende onderwerp: maagkramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 11:13:40 UTC 2025