Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » longvliesontsteking
longvliesontsteking [boodskap #146796] Sat, 26 October 2024 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
longvliesontsteking
Afbreking: long•vlies•ont•ste•king
Samestelling: longvlies + ontsteking


Selfstandige naamwoord: longvliesontsteking
Meervoud:

Betekenis:
• Ontsteking van die longvlies (of borsvlies) om die longe (en dikwels ook van die longe self).

Gebruik:
• By longvliesontsteking is elke asemhaling, hoes of nies pynlik seer.

Sinoniem:
• pleuritis

Vertaling:
Engels: pleurisy, inflammation of the pleura
Nederlands: longvliesontsteking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: longvlies
Volgende onderwerp: hipotermies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:08:00 UTC 2025