| verlatenheid [boodskap #146792] |
Sa., 26 Oktober 2024 16:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlatenheid
Afbreking: ver•la•ten•heid
Samestelling: verlate + -n- + -heid
Selfstandige naamwoord: verlatenheid
Meervoud: verlatenhede
Betekenis:
• Die toestand van eensaam en verlate wees.
Gebruik:
• 'n Gevoel van droefheid en verlatenheid het haar oorval.
Sinoniem:
• afgesonderdheid
• eensaamheid
• isolasie
• eensaamheid
• troosteloosheid
• wanhopigheid
Afgelei:
• godverlatenheid
Vertaling:
Engels: abandonedness
Nederlands: verlatenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|