| hipotermie [boodskap #146790] |
Sa., 26 Oktober 2024 12:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hipotermie
Afbreking: hi•po•ter•mie
Selfstandige naamwoord: hipotermie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Liggaamstemperatuur wat abnormaal laag is, soveel so dat metabolisme staak.
Gebruik:
• Hipotermie tree in as die liggaam se temperatuur onder 35 °C daal.
Sinoniem:
• verkluiming
Antoniem:
• hipertermie
Afgelei:
• hipotermies
Vertaling:
Engels: hypothermia
Nederlands: hypothermie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|