Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natuurgebied
natuurgebied [boodskap #146785] Sa., 26 Oktober 2024 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
natuurgebied
Afbreking: na•tuur•ge•bied
Samestelling: natuur + gebied


Selfstandige naamwoord: natuurgebied
Meervoud: natuurgebiede
Verkleinwoord: natuurgebiedjie
Meervoud van verkleining: natuurgebiedjies

Betekenis:
• 'n Stuk land met min invloed van menslike gedrag waar die natuur beskerm en bewaar word.

Gebruik:
• Die Verlorenvallei-natuurreservaat is 'n beskermde natuurgebied in Mpumalanga, 13 km noordnoordoos van Dullstroom.

Sinoniem:
• bewaringsgebied
• natuurreservaat
• wildpark
• wildreservaat
• wildtuin

Vertaling:
Engels: natural area, nature reserve
Nederlands: natuurgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etos
Volgende onderwerp: opvoubaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 21:37:50 UTC 2025