| vrugtevol [boodskap #146783] |
Vr., 25 Oktober 2024 12:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrugtevol
Afbreking: vrug•te•vol
Samestelling: vrugte + vol
Byvoeglike naamwoord: vrugtevol
Attributief: vrugtevolle
Betekenis:
• Wat vol vrugte is, meestal figuurlik, wat goeie resultate lewer.
Gebruik:
• Mag jou lewe lank en vrugtevol wees.
• Ons wens die nuwe lede 'n voorspoedige en vrugtevolle loopbaan toe.
Sinoniem:
• produktief
• vrugbaar
Vertaling:
Engels: fruitful
Nederlands: vruchtbaar, productief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|