Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litigasie
litigasie [boodskap #146755] Di., 22 Oktober 2024 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
litigasie
Afbreking: li•ti•ga•sie


Selfstandige naamwoord: litigasie
Meervoud: litigasies

Betekenis:
• Die voer van 'n regsgeding. Die beslissing van 'n geskil deur die hof.

Gebruik:
• 'n Eenvoudige ooreenkoms is beter as 'n duur en ingewikkelde litigasie.

Sinoniem:
• hofsaak
• geding
• regsgeding
• regsaak
• verhoor
• vervolging

Verwant:
• litigeer
• litigant

Vertaling:
Engels: litigation
Nederlands: procesvoering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhoudingsel
Volgende onderwerp: planologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 12:45:39 UTC 2025