| aanhoudingsel [boodskap #146754] |
Di., 22 Oktober 2024 09:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanhoudingsel
Afbreking: aan•hou•ding•sel
Samestelling: aanhouding + sel
Selfstandige naamwoord: aanhoudingsel
Meervoud: aanhoudingselle
Betekenis:
• 'n Sel waarin 'n gevangene aangehou word.
Gebruik:
• Die gearresteerde man is in 'n aanhoudingsel saam met agt ander verhoorafwagtendes gegooi.
Sinoniem:
• tronksel
Vertaling:
Engels: detention cell, holding cell
Nederlands: detentiecel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|