Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlaat
- oorlaat [boodskap #146750] Mon, 21 October 2024 16:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21340
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlaat
Afbreking: oor•laat
Samestelling: oor + laat


Werkwoord: laat oor, oorlaat
Verlede tyd: het oorgelaat

Betekenis:
• Om iets aan iemand anders toe te vertrou.
• Om te laat oorbly; nie volledig gebruik nie.

Gebruik:
Laat dit eerder aan die slim manne oor.
• Sy het baie kos op haar bord oorgelaat.

Spreekwoord:
• Iemand aan sy lot oorlaat. [Jou nie aan iemand steur nie.]

Vertaling:
Engels: to entrust; to leave over
Nederlands: overlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fraksie
Volgende onderwerp: hofsitting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Mar 09 07:42:01 UTC 2025