Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invoerprys
- invoerprys [boodskap #146743] Mon, 21 October 2024 10:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21340
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
invoerprys
Afbreking: in•voer•prys
Samestelling: invoer + prys


Selfstandige naamwoord: invoerprys
Meervoud: invoerpryse

Betekenis:
• Die prys waarteen 'n produk vanuit die buiteland af ingevoer word.

Gebruik:
• Die verswakking in die rand-dollar-wisselkoers het 'n negatiewe invloed op invoerpryse.

Antoniem:
• uitvoerprys

Vertaling:
Engels: import price
Nederlands: importprijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oestery
Volgende onderwerp: pekelwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:03 UTC 2025