Tuis » Taal » Woordeboek » aanhouer
aanhouer [boodskap #146732] |
Sun, 20 October 2024 09:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanhouer
Afbreking: aan•hou•er
Samestelling: aanhou + -er
Selfstandige naamwoord: aanhouer
Meervoud: aanhouers
Verkleinwoord: aanhouertjie
Meervoud van verkleining: aanhouertjies
Betekenis:
• Iemand wat aanhou sonder om tou op te gooi.
• Iemand wat iets of iemand in aanhouding hou.
Gebruik:
• 'n Aanhouer gee nooit moed op nie!
• Die aanhouers van olifante het aan Darwin genoem dat die olifante wel trane kan stort.
Spreekwoord:
• Aanhouer wen. [Deur aan te hou, bereik 'n mens jou doel.]
Sinoniem:
• bittereinder
• dappereinder
• kanniedood
• langasem
• vasbyter
• volharder
Antoniem:
• staker
• tou-opgooier
Vertaling:
Engels: persister, one who perseveres
Nederlands: aanhouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:08 UTC 2025
|