| aangebore [boodskap #146728] |
So., 20 Oktober 2024 07:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aangebore
Afbreking: aan•ge•bo•re
Samestelling: aan + gebore
Byvoeglike naamwoord: aangebore
Attributief: aangebore
Betekenis:
• Wat reeds by geboorte aanwesig is (maar nie noodwendig oorerflik is nie).
Gebruik:
• Skaaphonde het 'n aangebore aanleg om skape op te pas.
Sinoniem:
• godgegewe
• ingebore
• ingeskape
• ingeteel
• ingewortel
• inherent
• kongenitaal
• natuurlik
• oorgeërf
Antoniem:
• ontwikkel
• verworwe
Vertaling:
Engels: inborn, innate
Nederlands: aangeboren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|