| waarneembaar [boodskap #146727] |
Sa., 19 Oktober 2024 19:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarneembaar
Afbreking: waar•neem•baar
Samestelling: waarneem + -baar
Byvoeglike naamwoord: waarneembaar
Vergrotende trap: waarneembaarder
Oortreffende trap: waarneembaarste
Attributief: waarneembare
Partitief: waarneembaars
Betekenis:
• Wat met die sintuie waargeneem kan word.
Gebruik:
• Die siekte se simptome is nie onmiddellik waarneembaar nie.
Sinoniem:
• bemerkbaar
• bespeurbaar
• merkbaar
• opmerkbaar
• sigbaar
• tasbaar
Antoniem:
• onwaarneembaar
Afgelei:
• waarneembaarheid
Vertaling:
Engels: observable, perceptible
Nederlands: waarneembaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|