Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groepfase
groepfase [boodskap #146725] Sa., 19 Oktober 2024 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groepfase
Afbreking: groep•fa•se
Samestelling: groep + fase


Selfstandige naamwoord: groepfase
Meervoud: groepfases

Betekenis:
• Fase van 'n kompetisie waar die spanne is groepe meeding en die wat suksesvol is na die volgende fase deurdring.

Gebruik:
• Tydens die groepfase sal elke land een keer teen elke ander span in sy groep speel.

Antoniem:
• uitklopfase

Vertaling:
Engels: group phase
Nederlands: groepfase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etnografie
Volgende onderwerp: geruisloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 01:22:19 UTC 2025