Tuis » Taal » Woordeboek » opvangsgebied
opvangsgebied [boodskap #146722] |
Fri, 18 October 2024 18:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvangsgebied
Afbreking: op•vangs•ge•bied
Samestelling: opvang + -s- + gebied
Selfstandige naamwoord: opvangsgebied
Meervoud: opvangsgebiede
Betekenis:
• Gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry.
Gebruik:
• Die Vaaldam se opvangsgebied strek oor 38 505 vierkante kilometer en het 'n kapasiteit van 2575 miljoen kubieke meter.
Wisselvorm:
• opvanggebied
Sinoniem:
• dreineringsgebied
• rivierbekken
• rivierkom
• stroomgebied
• vanggebied
• versamelgebied
Vertaling:
Engels: drainage basin, catchment basin
Nederlands: opvangsgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:01 UTC 2025
|