Tuis » Taal » Woordeboek » padwaardigheid
padwaardigheid [boodskap #146717] |
Fri, 18 October 2024 11:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padwaardigheid
Afbreking: pad•waar•dig•heid
Samestelling: padwaardig + -heid
Selfstandige naamwoord: padwaardigheid
Meervoud: padwaardighede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van padwaardig wees.
Gebruik:
• Voertuie behoort op 'n gereelde basis vir padwaardigheid getoets te word.
Afgelei:
• padwaardigheidsertifikaat
• padwaardigheidstoets
Vertaling:
Engels: roadworthiness
Nederlands: verkeersveiligheid, rijklaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:49:42 UTC 2025
|