Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » permissief
- permissief [boodskap #146715] Fri, 18 October 2024 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21340
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
permissief
Afbreking: per•mis•sief


Byvoeglike naamwoord: permissief
Vergrotende trap: permissiewer
Oortreffende trap: permissiefste
Attributief: permissiewe

Betekenis:
• Wat (te) maklik toestem; baie vryheid toelaat.

Gebruik:
• 'n Deelnemende styl van ouerskap is verkieslik bo 'n outokratiese of permissiewe ouerskapstyl.

Sinoniem:
• toelatend
• toegeeflik
• toestemmend
• verdraagsaam
• vergunnend

Antoniem:
• prohibitief

Afgelei:
• permissiwiteit

Vertaling:
Engels: permissive
Nederlands: permissief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dronkbestuur
Volgende onderwerp: onpadwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:57 UTC 2025