Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fortifikasie
fortifikasie [boodskap #146712] Do., 17 Oktober 2024 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fortifikasie
Afbreking: for•ti•fi•ka•sie


Selfstandige naamwoord: fortifikasie
Meervoud: fortifikasies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van fortifiseer.

Gebruik:
• Gedurende die Eerste- en Tweede Anglo Boereoorlog is sowat 65 fortifikasies in en om Pretoria opgerig.

Sinoniem:
• fortifisering
• verskansing
• versterking
• vestingwerk

Vertaling:
Engels: fortification
Nederlands: fortificatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidpunt
Volgende onderwerp: agtergrondkennis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:34:12 UTC 2025