| modderpad [boodskap #146701] |
Wo., 16 Oktober 2024 12:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
modderpad
Afbreking: mod•der•pad
Samestelling: modder + pad
Selfstandige naamwoord: modderpad
Meervoud: modderpaaie
Verkleinwoord: modderpaadjie
Meervoud van verkleining: modderpaadjies
Betekenis:
• 'n Grondpad wat deur reën in 'n modderpoel omskep is.
Gebruik:
• 'n Sleepvoertuig is ingeroep om die kar wat in die modderpad vasgeval het uit te sleep.
Vertaling:
Engels: mud path
Nederlands: modderpad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|