Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontdekker
ontdekker [boodskap #146692] Wo., 16 Oktober 2024 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontdekker
Afbreking: ont•dek•ker
Samestelling: ontdek + -er


Selfstandige naamwoord: ontdekker
Meervoud: ontdekkers
Verkleinwoord: ontdekkertjie
Meervoud van verkleining: ontdekkertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets ontdek (wat vroeër al bestaan het, maar nog nie gevind of bekend was nie).

Gebruik:
• Die Italiaanse seevaarder, Christophorus Columbus, word as die ontdekker van Amerika erken.

Sinoniem:
• pionier
• vinder

Hiponiem:
• landontdekker

Vertaling:
Engels: discoverer
Nederlands: ontdekker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disselboom
Volgende onderwerp: kopgee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 04:35:33 UTC 2025