| terugvaart [boodskap #146690] |
Wo., 16 Oktober 2024 06:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugvaart
Afbreking: te•rug•vaart
Samestelling: terug + vaart
Selfstandige naamwoord: terugvaart
Meervoud: terugvaarte
Betekenis:
• 'n Vaart (op 'n boot of skip) terug na die plek van vertrek.
Gebruik:
• Op sy terugvaart het Dias ook 'n kruis by die Kaap die Goeie Hoop en by Lüderitz geplant.
Sinoniem:
• terugreis
• tuisvaart
Antoniem:
• heenvaar
Vertaling:
Engels: return voyage
Nederlands: terugvaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|