| seemonster [boodskap #146677] |
Ma., 14 Oktober 2024 11:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die vernietiging van die seemonster Leviatan, deur Gustave Doré.
seemonster
Afbreking: see•mon•ster
Samestelling: see + monster
Selfstandige naamwoord: seemonster
Meervoud: seemonsters
Verkleinwoord: seemonstertjie
Meervoud van verkleining: seemonstertjie
Betekenis:
• 'n Gedrog wat in die see leef.
Gebruik:
• Met die wind waai Hy die lug skoon, met sy krag deurboor Hy die seemonster. [Job 26:13]
Sinoniem:
• seegedrog
Vertaling:
Engels: sea monster
Nederlands: zeemonster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|