| selfgemaak [boodskap #146663] |
Sa., 12 Oktober 2024 10:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfgemaak
Afbreking: self•ge•maak
Samestelling: self + gemaak
Byvoeglike naamwoord: selfgemaak
Attributief: selfgemaakte
Betekenis:
• Wat iemand self gemaak het (en nie deur 'n fabriek of 'n ander geoutomatiseerde produksieproses vervaardig is nie).
Gebruik:
• Sy dra selfgemaakte klere.
Sinoniem:
• handgemaak
• tuisgemaak
Vertaling:
Engels: self made, home made
Nederlands: zelfgemaakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|