Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit Beeld
Re: Uit Beeld [boodskap #14666] Do, 14 Mei 1998 00:00
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> 14 Mei
>
> "...die moord op Daniël Marais van die plaas Mariedale by Koffiefontein in
> die Vrystaat. Marais is Dinsdag deur 'n werker vermoor kort nadat hy vir die
> werker borg betaal het en die werker saam met Marais en sy vrou aandete
> geëet het. "

Jammer vir die galgehumor maar is dit nou "bite the hand that feeds
you?". Ongelukkig moet ons in SA lag oor die tipe ding anders sal jy
aanval van depressie kry waaruit nie eens 'n terugbetaling van Jan Taks
jou sal kan lig nie.

Klomp van oorsee sal nou weer reken - 'Ons het julle mos gesê!' behalwe
seker mense van Kanada wat sal reken dit is nou die Mnr Marais se beurt
om te betaal vir al die misdade van die verlede.

Nou om van die bitter smaak in my mond ontslae te raak ...
Vorige onderwerp: Is 'n Afrikaanse "environment" moontlik?
Volgende onderwerp: Jeffie en sy wind.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 09:41:42 MGT 2024